Noemsie Kleuterskool

Skoolhoof en Eienaar

Karien Wolhuter

Blou Klas 4-5jariges

Chane Smit

Groen Klas 3-4jariges

Bianca Prinsloo

Rooi Klas 2-3 jariges

Ankia Roos

Geel Klas 2 jariges

Maja Lotter

Ons assistente

Kate Masemola:

Kate is die Blou klas (4-5 jariges) se assistent en maak vir die kinders kos.

Sophie Makua

Sophie is die groen klas(3- 4 jariges) se assistent.

Catherine Madigaga

Catherine is die Rooi Klas( 2-3 jariges )  se assistent.

Linah Tsabalala

Linah is die assistent in die Geel Klas (1-2 jariges ) 

Christina Mmabatho

 Christina is ook 'n assistent in die Geel Klas ( 1-2 jariges)