Ekstra Aktiwiteite / Extra Activities

Daar word verskillende aktiwiteite deur die week deur opgeleide persone wat spesialiste is in hulle gebied , aangebied. Fooie vir hierdie aktiwiteite word direk aan hulle betaal. Noemsie aanvaar geen verantwoordelikheid vir betalings aan hierdie mense nie. Ons het ‘n musiekdame wat een keer ‘n week vir die kinders kom liedjies aanleer en sy word deur die skool betaal. 

Maandag

Playball  ( Charlene )

Dinsdag

R Skills Rugby

Woensdag

B-Sharp Beatles ( Tracy) 

Ballet  ( Leanie)

Donderdag

Dansmuis (Natasha)

Pottebakkery (Tina)

Vrydag

EQ Kids (Elsa)

Contact Us

Karien Wolhuter – 084 587 2805

karienw@mweb.co.za

449 Ridgeview street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181