Skip to content
Noemsie Kleuterskool

Noemsie Kleuterskool

Waar almal nog kind kan wees

Menu
  • Tuisblad
    • Algemene Inligting
      • Inligting oor kurrikulum
      • Buitemuurse Aktiwiteite
      • Noemsie se Spyskaarte
  • Ons skool se geskiedenis
  • Ons Noemsie Personeel
  • Ons foto’s
    • Hoe lyk Noemsie?
    • Ons hou graag spesiale dae by Noemsie
    • Ons nooi interessante mense Noemsie toe!
  • Noemsie Kalender
  • Noemsie Inligting en reels 2025
  • Noemsie beleide
  • Noemsie Inskrywingsvorm en Kontrak 2025
  • Covid 19 Policy
  • Popi act Policy
  • Kontak ons

Noemsie Kalender

Noemsie Vakansie – 24 Junie tot 28 Junie 2024

Instappies Eerste Kwartaal 2024

What Walrus : My Lyfie en Maniere 23 Jan R40

A+ Edutainment: 5 Sintuie  6 Febr R50

Fansa Medies Veiligheid in en om huis: 27 Febr R 45

Fansa Medies Ambulans :  12 Maart R45

Teddiebeerpiekniek :  8 Mrt R30 (Ouers OF Ouma welkom om te kom piekniek hou met eie mandjie kos! )

P_dag : 20 Mrt Trek aan soos iets/iemand wat met ’n P begin

Instappies vir Tweede Kwartaal 2024

Grow@ : Paasfees 3 April R 45

A+ Edu :  Groente 10 April R50

Grand Prix dag en kuier 13 April  9:00

Entrepeneursdag 5 Jariges 17 Mei ( Elke kind bring R5 de saam )

A+ Edu : Suiwel 5 Junie R50

Pajamadag  :  14 Junie ( Ons kom almal met pajamas skool toe)

Instappies vir Derde Kwartaal 2024

Ons hou ons eie Olimpiese spele !! 26 Julie R30

Enviromental Ex: Wilde diere 31 Julie R45

OUPA EN OUMA DAG :  16 Aug van 10:00 tot 11:00

Eco Pilots:  Voels  21 Aug R45

Grow@ :  Troeteldiere  28 Aug R45

Indianedag 13 Sept R30 ( Ons trek soos Indiane aan )Kultuurdag 19 Sept ( Ons bring eetgoed eie aan SA en trek ook ietsie

Instappies vir Vierde Kwartaal 2024

KONSERT :  12 Okt By Monumentpark Laerskool 9:00

Environmental Ex : Spinnekoppe 9 Okt R45

Ons het ’n S-dag by skool 8 Nov ( Trek aan soos iets wat met ’n S begin bv Spinnekop , soldaat, ens

Waterkaskenades : 22 Nov

Kersboom :  29 Nov  

Noemsie Kleuterskool 2025 . Powered by WordPress