By Noemsie glo ons dat musiek n integrale deel van elke kind se opvoeding moet uitmaak. Ons het vir Be Sharp Beetles wat Woensdae vroeg musiek kom gee by die skool. Musiekgelde is ekstra. 


Balletklasse word hier by die skool aangebied deur Leanie  se Balletskool.  Ballet is elke Woensdagoggend by die speelskool. Die dogtertjies kan sommer klaar aantrek by die huis. Ons sal help om na die ballet weer hul gewone klere aan te tr

Aankomstyd / Vryespel buite /ontbyt: 7:00 - 9:00 Bybeltyd en Temabespreking/Persepsies: 9:00-9:30 Vryespel Buite: 9:30 - 9:45 Toiletroetine: 9:45 Happietyd : 10:00 Vryespel Binne : 10:30-11:30 Storietyd / rympies /tema bespreking: 1

  Noemsie Inligting  en doelwitte  vir 3-5 jarige kleuters Hier by Noemsie maak ons gebruik van verskillende kurrikulums om aan die kinders die beste moontlike ervaring te gee om optimaal te ontwikkel.Ek werk hoofsaaklik op '

Daar is Vrydae ook Basiese rugby vir die seuns. Die seuntjies leer basiese balvaardigheid aan.

Ons het  elke Maandag Playball by die skool.

Daar word op 'n Donderdag Pottebakkery klassies by die skool aangebied deur Tina. Sy maak die oulikste klei goedjies met die kinders en hulle geniet dit baie. 

Klassies om u kind se emosionele intelligensie te verbeter.

Ons het eke Donderdag Dansmuis klassies. Daar word verskillende moderne danse aangeleer!